Category Archives: Gardening

As my Garden Grows.

Vir Janet…

My vriendin het ‘n tuin.  (Ek wou se;  ‘My girlfriend het ‘n garden… maar dit laat te veel oor aan die verbeelding!) Dus, my vriendin het ‘n tuin…  Dis nie ‘n inheemse tuin iewers langs die kus nie.  Dis ook … Continue reading

Rate this:

Posted in Gardening, Inspiration | Tagged , , , | Leave a comment

Winter Garden

Basil,  Roses, Oranges,  naartjies and lemons… Camomile, Parsley and Celery.  Colourful and fragrant, healthy and filled with winter goodness.   No wonder Butternut Soup is one of my current favourites – I love the zest that celery and oranges add to … Continue reading

Rate this:

Posted in Gardening | Tagged , , , , | 2 Comments

Steggie Tuin

Ek het sopas letterlik armsvol laventel gepluk. Daar is iets uiters bevredigend daaromtrent om met my snoeisker die tuin in te vaar en blomme te pluk vir die huis. Ek weet julle sal almal met my saamstem. Vanoggend, however, het … Continue reading

Rate this:

Posted in Gardening | Tagged , , , , , , , , , | Leave a comment