Tag Archives: pa

Hallo Pa

My kinders is groot en pragtig Pa.  Pa sou so trots gewees het op hulle.  Ben was mos maar 6 toe die engel Pa kom haal het.  So verskriklik vroeg en gou.  Pa was toe maar ‘n skrale 15 jaar … Continue reading

Rate this:

Aside | Posted on by | Tagged , , , , , , | 4 Comments